Heidi Niemand
More Karina,
Dit was in die kol hoor.
Ek doen rock climbing, is adventurous, hou van dans, is baie arty en geniet dit om te lees en nuwe goed te leer. Praat baie en met my hande, het drama op skool gehad.
As ek met my baas praat moet dit vinnig wees sy het ‘n bree gesig en dun lippe.
ek het hoe verwagtinge van die mense wat ek mee uitgaan. Ek hou nie van konfrontasie nie.
Ja kan jy nou meer dat so baie waar is. Ek het nog altyd gevoel ek wil eerder in ‘n werk wees waar ek meer kreatief kan wees. So dalk die tyd om te begin uitkyk daarvoor. Love travel maar kan dalk ‘n opsie raak.
Dankie was baie interesant gewees.
Heidi

As an IT project manager for many years, Karina Joubert understands the difficulty and complexities that you face when working with teams and/or individuals from different teams.
To know more about me click